Текст песни
Die donker bly staar Die lug is toegevee Hoe kan 'n hart so begeer sonder om ooit iets te gee Ek sal bly hoop Al sê die skare nee Ek sal jou liefhê daar in die stilte, die skaduwee Ek grawe my woorde Maar my hart wil skree En ons loop die pad maar ons bly alleen En al maak dit seer wil ek by jou wees maar ek mag jou mis, ek mag jou mis En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê maar ek mag jou mis, ek mag jou mis Ek het jou gesoek Ek kon jou nie vind Waar het ons paaie mekaar so gemis, gekruis, gemis Sal jy my glo Dat jy myne is En dat daar ook nooit iemand weer sal wees wat my hart so mis Ek het jou belowe Ek het jou gevind En ons loop die pad maar ons bly alleen En al maak dit seer wil ek by jou wees maar ek mag jou mis, ek mag jou mis En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê maar ek mag jou mis, ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek het jou belowe Ek het jou gevind En ons loop die pad maar ons bly alleen En al maak dit seer wil ek by jou wees maar ek mag jou mis, ek mag jou mis En daar's soveel wat ek nog vir jou wil sê Soos die afgrond dreig en ek jou wil hê maar ek mag jou mis, ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis Ek mag jou mis
LEAH — Ek Mag Jou Mis
«Ek Mag Jou Mis» — LEAH. Читайте текст песни и подпевайте с караоке-подсветкой: строки текста подсвечиваются в такт музыке. Слушайте онлайн бесплатно или скачайте mp3. Длительность записи — 3:58. Жанр — Этническая.
